Ek staar die toekoms in
die spikkel op die horison kan dit wees dink sy hy het het gese vandag kom hy op sy wit perd die wind waai die herfs blare oor die pothole teerpad weemoedig sing sy n psalm om haar gees te lig haar ridder gaan haar nie teleurstel nie weet sy . Die spikkel kom nader …